Coffee Shop

The Best Coffee in the West

Breakfast R

Lunch R

Supper R

We Also cater for all celebrations

Sweet Platters 100cm R

Salt Platters 100cm R

Cakes for all occasions

Complete the form below or click on the WhatsApp icon right bottom to send a message.

Contact us

Telephone:

email

Hours 08h00-23h00

Find us here

Google map

Party Venues & Catering

Contact us for more info

Tel : +27000 000

email:

Complete the form below or click on the WhatsApp icon right bottom to send a message.

Writers

https://louisrautenbachskrywer.tk/

Louis B Rautenbach se liefde vir die Afrikaans taal en sy passie vir skryf en vir die vertel van stories, het verskeie boeke tot gevolg gehad. Sy veelsydige beplanninge vir die toekomstige publikasies sluit in, onder andere, opvolgboeke, kleinverhaal bundels en selfs ‘n draaiboek. Sy voorliefde vir geskiedenis, en veral verhale van die Bybel, bring u stories voort wat lewensinspirerend is en laat ‘n mens nadink oor die geestelike lewe en die verganklikheid van die mens. Sy doel as skrywer is dat die leser, onder andere, sal nadink oor die lewe.

REEDS GEPUBLISEERDE BOEKE

1. Oorsprong van Smarte (2013)

Oorsprong van Smarte is in roman styl. ʼn Verhaal met hoofstukke wat strek van Genesis tot Konings, van die skepping tot waar koning Dawid oorlede is en Salomo as koning by hom oorneem. Die boek vertel die ou bekende Bybelse verhale op besonderse wyse met die gepaardgaande emosies vir die karakters. Dit bevat baie lering en baie inligting wat soms misgelees word. Dit beskryf die besonderse lyn waarin alles vloei, en beklemtoon deurlopend die liefde, genade, barmhartigheid en vergifnis van die Here. Die geboorte van die eerste vrese, die eerste moord, verkragting en gevoelens van wraak en selfvergelding word verhaal. Selfs interaksie met ʼn prostituut, owerspel en vier gevalle van selfdood, asook die genade van die Here selfs teenoor die Farao deur in die tien plae die onvermoë van sy afgode te bewys in ‘n poging om hom tot bekering te roep.
Op wye aanvraag deur lesers is hierdie boek na Engels vertaal

For quotes Click the whatsApp icon bottom right to send me a direct whatsApp message or complete the contact form below

Radio Station

https://fmlivegospelactive.cf/

Die Stasie word gewy aan ons Here Jesus Christus vir wat Hy in mense se lewens doen en waar jy mense sal vind in wie se harte die passie vir Jesus en Sy woord vurig brand. God het woorde in hulle monde gelê net vir jou.

Weeklikse Geestelike verkwikking net vir jou

Van die Omroepers

Marthie-Berry
Hodges Stopforth
André Swart
Eugene Cooper

For a quote click the whatsApp icon bottom right to send a direct whatsApp message to me or complete the contact form below